Die Wagkamer

Oorspronkelijke prijs was: 3.21 €.Huidige prijs is: 0.96 €.
Zur Kasse
SKU: 150bol1785949154

Beschrijving

Sersant Peter Stone, die jongste lid van Jeffreysbaai Polisie Blitspatrollie is deur ‘Die Bloedhond’ Kaptein Roxy DuRandt ondersoek vir ’n dodelike skietery by Peter se huis. Eerste keer ooit dat Peter sy dienswapen buite die skietbaan moes afvuur.
Geskors sonder betaling, spiraal Peter af in donker gat van wanhoop en skuldgevoelens, omdat hy ’n lewe geneem het.
Oog vir ’n oog. Lewe vir ’n Lewe.
Niks om voor te lewe nie, toegewyde ateïs. Peter daag God uit, indien Hy bestaan om hom te gebruik of dood te maak.
Sal God die uitdaging aanvaar?
’n Onwaarskynlike vriendskap ontstaan wat alles uitdaag waarin Peter vroeër geglo het.

Related Products